Monday, 2 February 2015

Lost in a familiar place

And as I walked on my way
A straight path as my guide
Some tracks were made in tar
Steps that seem be by my side.

People few of pure a heart
My memories from afar miss
Lingers longing for the time
Once spent on true and bliss.

These souls of the most important
Yet distance their own be
Beg able us to understand
How precious they are to me.

Thank you, dear friends
For the past I knew
I miss you painfully
May blessings be to you.

Tuesday, 23 December 2014

Leë huisie by die see

Gedink hulle slaap al
Dan 'n klop aan my ruit
Van die Golwe wat speel op die nagsand
Soos soet kinders sag.

Wind fluit pronkerig agterna
Hy wat aandag uitbuit
Dra eerder die koue oor die water
En stuur verwagte Dag.

Wolk'svreem en sku vir mens
Van alle spektrum blou
Vervrolik saam met See en Sand
Trek skare saam eens meer.

Praat ons saam soos oud
Almal wil 'n huisie hê by Jou
Maar wat ek nie gewaar het
Die Vrou wat ek begeer.

Monday, 3 November 2014

Wake up to

So I find myself thinking
Yes, I too, sometimes think
In honesty all too much
But to you I tip my drink.

Years from now, not at present
Would my life suite me?
My smile be real and true?
And would returned it be?

Two paths in reality exist
One of hurt and one of hope
Terrifying route unknown
Walking on edge of blind slope.

So this situation on my mind
To which side I wake up to
I thunder my thoughts
Unable to gain a clue.

All it was, purely mist
But clarity came at last
Unsuspected did one day
All worry left in past.

I wake up to you
After day, every day
My heart to last one love
Yours with mine hope stay.

Saturday, 20 September 2014

Light bent

For a time at few days least
Imagine colors absent as night's sun
Dull and grey surrounding sight
Life clockwork day after day run.

Fallen faded outside of scope
Not even knowing it turns
Disturbed senses lack of change
From diamonds to ashes it burns.

Now find oneself standing there
Doing it all again and again
But an open mind wonders
If more... more than this dark rain.


God's grace upon my life descend
Looking at a face like before
But this time I see
She beams a life of so much more.

It seemed as though the rainbow awake
Found itself into my life flood flow
Streaming life into lost bore
All my mind's memories gain glow.

Clear and vivid spectrum discover
Guided by her eyes and stars therein
This is where I never knew I should be
Where my life's book coloring truly begin.

Sekonde droom

'n Droom luier in my gedagtes
Die sagte reën verken jou gesig
Lande van groen winter palet die verte
Die son gebreek die mis vanoggend dig.

Ogies staar, veg deur die hemelwater
Met glimlag eg, verklap deur sighoeke
Koue neusie rooi met Kaapskaars sneeu
Op jou gesig, lees ek reeks' digboeke.

Ontwaak uit die droom
Jou verskyning vermis, tog verwag
Alleenheid besef vir nou
Maar eendag, elke dag.

'tis the day

‘tis the day, ‘tis the day
Thy missing face in present space
Unite some later, a heart at pace
Never to rush but pray away

No longer at distance stay
Work left in dust for now
Hold on forever by thy vow
‘tis the day, ‘tis today!

Tuesday, 5 August 2014

Stoepkoffie

Die son koers skemer met die maan se aankoms in die hemelruim. Besies van die nag roep al harder oor die dou nat gras. En môre voëltjies rus vir opstaan later. Nou wonder ek hoekom my bedjie ook so koud is...?

Nie wonder eerder as besef nie.

Jou afwesigheid bemoei my. Arms leeg en ligte af in hierdie nag.
Stilte.
Die van eensaam sonder aanraak. Ogies loer my nie. Die koue probeer maar kry niemand te tart. Wanneer afstand my van jou hou... word dit eers nag buite. Dan hier binne.

Al son is jou belofte van môre.
En hoe wonderlik is so 'n verwagting nie?! 

Sien jy waar die son in die water val, daarheen gaan ek jou neem en verby. Die wêreld verken, ons twee treë op 'n slag. Gewillige opwinding durf ons vreemde tale praat met mense wat ons nie ken nie, maar al so baie gesien het. 

Deel my gedagtes van môre en skep hoop in onbekende dae van ons. Dae van reën en dae van sonskyn. Jou hart gee krag aan myne. Elke oomblik wil ek jou vertel hoe lief ek jou het. 

Nou sit ek en vorentoe dink aan waar ek jou hand vat en ons mekaar regop hou soos ons versigtig voorstoep toe, eendag, en soos altyd, ons oggend koffie geniet oor die lande wat nog toe onder die mis lê, wat nog nie vandag vir die son geskrik het nie.